Vestmannaeyjar

Vestmannaeyjar
Dorp
Die dorp Heimaey op die gelyknamige eiland
Die dorp Heimaey op die gelyknamige eiland
Vestmannaeyjar is in Ysland
Vestmannaeyjar
Vestmannaeyjar
Koördinate: 63°25′N 20°17′W / 63.417°N 20.283°W / 63.417; -20.283
LandVlag van Ysland Ysland
KiesafdelingSuðurkjördæmi
StreekSuðurland
DistrikVestmannaeyjar
Regering
 • BurgemeesterElliði Vignisson
Oppervlak
 • Totaal16,3 km2 (6,3 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal4 200
 • Digtheid254,1/km2 (658/vk. myl)
TydsoneUTC±00:00 (GMT)
Poskode
IS-900, 902
Webwerfvestmannaeyjar.is

Die Vestmannaeyjar (letterlik "Wesman-eilande", 'n verwysing na vroeë Keltiese setlaars van die Britse Eilande) is 'n eilandgroep van vulkaniese oorsprong suid van Ysland. Die eilandreeks bestaan uit 14 eilande, 30 "skere" of rotsagtige eilandjies en 30 rotse.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne